VLS Roulette Forum

Roulette in the World => Translating Roulette => Topic started by: Jakkalsdraai on September 05, 2008, 12:15:06 PM

Title: Ja ek voel uit!
Post by: Jakkalsdraai on September 05, 2008, 12:15:06 PM
 ;D Ja nou voel ek mos uit so nou sal ek ook maar iets hierso pos. Moer lekker om in Afrikaans te skryf. lol (lag op lyn?) hehehehehe.

Ok, wel, Ronjo, Mx, Vetkop (dink hy moet nog aansluit.)

Indien julle lus is vir Afrikaans praat. Hier is ons eie draad. (hahahahaha...ek't gese draad.....)

Ok, nou voel ek sommer moer beter.

Tot later dan

Jakkalsdraai ;)
Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: JHM on September 05, 2008, 01:01:51 PM
Ik begrijp bijna alles wel. Ben nederlands en niet zuid afrikaans. Kan het grotendeels lezen 8).

Tot later  ;)
Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: Carlitos on September 07, 2008, 05:16:22 AM
................ik begrijp ook alles wat jij in het Oer Hollands heb geschreven...... ::)




Carlitos  8)
Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: Jakkalsdraai on September 08, 2008, 04:33:45 AM
 ;D Hahahahahahaha,

Dit is lekker om julle ouens ook betrokke te he hierso. So julle kom dan vanaf Holland. Skitterend. Lekker om met julle te praat. Julle is almal baie welkom.

Ek verstaan darem ook Nederlands (lees gedeelte!) Indien julle enige iets wil deel in Nederlands pos dit hier. Sal lekker wees om dit te lees.

Gaan julle goed en sien uit na julle stories!

Beste Wense
Jakk

Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: metalrat on September 08, 2008, 06:15:48 AM
Lijkt erop dat er meer zijn die nederlands kunnen lezen!

groet,

metalrat
Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: Carlitos on September 08, 2008, 01:54:33 PM
................Nederlanders heb je overal........  ::)  Overigens ben ik niet Nederlands. Wel hier geboren.  :o Volgens heb je nog meer Nederlanders hiero. Overigens, welke HC bezoeken jullie? Ik zit meestal in Scheveningen......  :P



Carlitos  8)
Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: Wildcard on September 08, 2008, 04:32:58 PM
Ik begrijp niet wat we schrijven hier :D

Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: Carlitos on September 09, 2008, 01:15:45 AM
..............hahahaha........ Wildcard, trying some Dutch langauge?? I hope your translator does not break down.....LOL  ;D!!




Carlitos  8)
Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: MXkid77 on September 10, 2008, 11:38:14 AM
My afrikaans is nie soo goed nie, maar ek kan indien n bietjie gesels jy weet........ maar dis nie goed genoeg om Dutch te verstaan, ek moet dit oor en oor lees, dan kan ek n klyn bietjie verstaan.

HA HA, hierdie is die erste keer ek skryf iets in afrikaans in seventien jaare........ nie te sleg nie....... NE'
Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: JHM on September 10, 2008, 12:21:40 PM
We kunnen wel een Nederlandse sectie beginnen.

@Jakkalsdraai. Als ik in de supermarkt loop en theezakjes zie met daarop Theesakkies (uit zuid afrika). Moet ik altijd lachen om het verschil in geschrift  ;D.

Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: metalrat on September 10, 2008, 05:27:44 PM
JHM

Een nederlandse sectie, hmmmm
Nodigt uit tot veeeeeel meer taal gebonden secties. Einde zoek ben ik bang.
Desalnietamin leuk om medelanders te ontmoeten hier.


groet,


metalrat
Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: JHM on September 10, 2008, 05:35:27 PM
Was meer als grap bedoeld omdat hier meer Nederlanders dan verwacht zitten. Engels spreken we allemaal toch  ;)
Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: Jakkalsdraai on September 11, 2008, 06:07:48 AM
Ja hier is baie Hollanders hier! Van die land van die Tulpe en Klompe en Dyke en Windmeule ........ en die beroemde of berugte Walletjies Straat. Wil definitief eendag as ek groot is soontoe gaan!

MX jou Afrikaans is skitterend ou maat! Hoop jy sal meer met ons praat in die Taal!

Lekker dag almal! Mag julle die wind van agter en die genade van bo he.
Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: MXkid77 on September 11, 2008, 10:04:47 AM
HA HA, Jakkals, Baie dankie ou maat, maar dis nie goed genoeg om vir die hollanders heeltemal te verstaan nie.
Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: Carlitos on September 11, 2008, 11:44:56 AM
...................Hee Jakkelsdraai, daar in Zuid-Afrika is geen Walletjesstraat?? Hahahaha...................


Een Nederlandse sectie zou wel leuk wezen. Aangezien er nu ook een Spaanse versie is van het VLS forum is. Probleem is, zijn er wel genoeg Nedelands sprekende hiero om zo'n sectie aan te vragen bij Victor??




Carlitos  8)




Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: Jakkalsdraai on September 16, 2008, 08:45:46 AM
 ;D Haha, Carlitos! Ek is nogal moerse verbaas oor al die Nederlanders wat hier rond is. Nie besef daar is so baie van julle hier nie. Seker Vic sal nie omgee om vir ons spasie te maak nie.

En nee ou maat.......daar is nie 'n Walletjesstraat hier in Suid Afrika nie.  :'( Deksels!  :o Maar ek gaan nog Nederland toe kom en vir my self kom kyk! hehehehe.  ;)

Goed gaan almal!

Jakk
Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: MAX on January 08, 2009, 03:53:06 PM
Hallo
Ek is ook afrikaans ,lekker om te sien julle is ook hier!Die werĂȘld is maar klein.
:thumbsup:
Groete
MAX
Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: Jakkalsdraai on January 09, 2009, 06:04:21 AM
 ;D Hallo Max,

Goed om jou hier te sien.

Waar is jy vandaan ou maat? Sover ek weet is die Suid Afrikaners wat hier is soos volg. Ronjo (dink ons kan hom pappa beer noem!) MX kid (altwee van hulle is van Durban.) Vetkop, hy is van die Kaap maar bly nou in Engeland. Dan is daar nog so een of twee hier rond wat nuwe ouens is. Anyway, welkom ou maat hoop jy het 'n leeker tyd hier.

Cheers!
Jakk
Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: MAX on January 10, 2009, 12:38:58 PM
Jakkalsdraai

Ek bly naby Oos Londen. Lekker forum........ baie inligting beskikbaar.

Groete 
MAX
[smiley=dankk2.gif]
Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: Jakkalsdraai on October 01, 2009, 07:06:30 AM
 ;D Hi MM, How's it going soutie?

Nice to see you picked up "die taal" so well. I live in Paarl. As you most probably know, about 40km from Cape Town itself.

With the now 11 official languages here........that language a month thing is out of the question! hehehehe.

Anyhow please enlighten the member here why the coloured ladies have two front teeth missing......  ;D

Cheers mate

Jakk
Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: Jakkalsdraai on October 01, 2009, 09:04:39 AM
 ;D Kak praat is still big here!  ;D
Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: Carlitos on October 01, 2009, 11:30:27 AM
...... jullie hebben nou de WK, World Championship. Al die gekke Nederlanders komen jullie kant want Nederland is al geplaats voor het tournoei.






Carlitos  8)
Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: Jakkalsdraai on October 12, 2009, 11:41:45 AM
Dis goed so ou maat! Ons sien uit daarna om julle hier te he!  :yahoo:
Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: Carlitos on October 12, 2009, 11:56:38 AM
Maar is het niet gevaarlijk, al die leeuwen die daar los lopen.......





Carlitos  8)
Title: Ja ou boet Ver vani Huis af =P
Post by: CasinoJoe on October 12, 2009, 02:02:52 PM
jes jes hoe lykit leke toe eke sommer so n afrikaanse post kry =P
So dobbel die manne darm nog leke da ini kaap   =P

Hehe
Is jy n roulette man??

Laat weet maar, kwaai.

Awe vani EishternCape
Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: Jakkalsdraai on October 22, 2009, 03:09:56 PM
 ;) Hallo CJ,

Ja ou maat ek is 'n roulette ou! Bly jy nog in Oostelike Provinsie?

Beste wense

Jakk
Title: Re: Ja ek voel uit!
Post by: ReDsQuaD on February 28, 2011, 09:01:13 PM
Quote from: Jakkalsdraai on September 05, 2008, 12:15:06 PM
;D Ja nou voel ek mos uit so nou sal ek ook maar iets hierso pos. Moer lekker om in Afrikaans te skryf. lol (lag op lyn?) hehehehehe.

Ok, wel, Ronjo, Mx, Vetkop (dink hy moet nog aansluit.)

Indien julle lus is vir Afrikaans praat. Hier is ons eie draad. (hahahahaha...ek't gese draad.....)

Ok, nou voel ek sommer moer beter.

Tot later dan

Jakkalsdraai ;)