Popular pages:

Roulette System

The Roulette Systems That Really Work

Roulette Computers

Hidden Electronics That Predict Spins

Roulette Strategy

Why Roulette Betting Strategies Lose

Roulette System

The Honest Live Online Roulette Casinos

Ja ek voel uit!

Started by Jakkalsdraai, September 05, 2008, 12:15:06 PM

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Jakkalsdraai

 ;D Haha, Carlitos! Ek is nogal moerse verbaas oor al die Nederlanders wat hier rond is. Nie besef daar is so baie van julle hier nie. Seker Vic sal nie omgee om vir ons spasie te maak nie.

En nee ou maat.......daar is nie 'n Walletjesstraat hier in Suid Afrika nie.  :'( Deksels!  :o Maar ek gaan nog Nederland toe kom en vir my self kom kyk! hehehehe.  ;)

Goed gaan almal!

Jakk

MAX

Hallo
Ek is ook afrikaans ,lekker om te sien julle is ook hier!Die werĂȘld is maar klein.
:thumbsup:
Groete
MAX

Jakkalsdraai

 ;D Hallo Max,

Goed om jou hier te sien.

Waar is jy vandaan ou maat? Sover ek weet is die Suid Afrikaners wat hier is soos volg. Ronjo (dink ons kan hom pappa beer noem!) MX kid (altwee van hulle is van Durban.) Vetkop, hy is van die Kaap maar bly nou in Engeland. Dan is daar nog so een of twee hier rond wat nuwe ouens is. Anyway, welkom ou maat hoop jy het 'n leeker tyd hier.

Cheers!
Jakk

MAX

Jakkalsdraai

Ek bly naby Oos Londen. Lekker forum........ baie inligting beskikbaar.

Groete 
MAX
[smiley=dankk2.gif]

Jakkalsdraai

 ;D Hi MM, How's it going soutie?

Nice to see you picked up "die taal" so well. I live in Paarl. As you most probably know, about 40km from Cape Town itself.

With the now 11 official languages here........that language a month thing is out of the question! hehehehe.

Anyhow please enlighten the member here why the coloured ladies have two front teeth missing......  ;D

Cheers mate

Jakk

Jakkalsdraai

 ;D Kak praat is still big here!  ;D

Carlitos

...... jullie hebben nou de WK, World Championship. Al die gekke Nederlanders komen jullie kant want Nederland is al geplaats voor het tournoei.






Carlitos  8)

Jakkalsdraai

Dis goed so ou maat! Ons sien uit daarna om julle hier te he!  :yahoo:

Carlitos

Maar is het niet gevaarlijk, al die leeuwen die daar los lopen.......





Carlitos  8)

CasinoJoe

jes jes hoe lykit leke toe eke sommer so n afrikaanse post kry =P
So dobbel die manne darm nog leke da ini kaap   =P

Hehe
Is jy n roulette man??

Laat weet maar, kwaai.

Awe vani EishternCape

Jakkalsdraai

 ;) Hallo CJ,

Ja ou maat ek is 'n roulette ou! Bly jy nog in Oostelike Provinsie?

Beste wense

Jakk

ReDsQuaD

Quote from: Jakkalsdraai on September 05, 2008, 12:15:06 PM
;D Ja nou voel ek mos uit so nou sal ek ook maar iets hierso pos. Moer lekker om in Afrikaans te skryf. lol (lag op lyn?) hehehehehe.

Ok, wel, Ronjo, Mx, Vetkop (dink hy moet nog aansluit.)

Indien julle lus is vir Afrikaans praat. Hier is ons eie draad. (hahahahaha...ek't gese draad.....)

Ok, nou voel ek sommer moer beter.

Tot later dan

Jakkalsdraai ;)

ReDsQuaD

-